Laurika Rauch – Sonneblom Uit Bethlehem chords

Chords:
Transpose:
Laurika Rauch - Sonneblom Uit Betlehem
--------------------------------------

ANog 'n somerson Kersfees
DWant die Koningskind verjaar
F#mEk skryf vir jou uit die noorde
D EEn sal die posduif vra
ASal hy gaan draai in die suide
DBy die berg en die see
F#mEn daar waar my liefde kaalvoet loop
D E ADie nota vir jou gee
Koor:
A D Ek bring vir jou 'n sonneblom
E F#m uit Bethlehem
D A EEn gee dit water op Bloemfontein
A DUit Hanover bring ek kappertjiesaad
F#m DUit die tuin van nr. 3 Darlingstraat
A F#m E AEn hanepoot druiwe uit die Paarlvallei
ANog 'n somerson Kersfees
DWant die Koningskind verjaar
F#mDie suiderkruis my kompas
D EEn 'n eng'le koor ry saam
AEn my hart gesels langsaam
DOor die liefde en ek weet
F#mDie herberg lê om die draai
D E AJy wag vir my by die see
Koor x2
Please rate this tab:
x1.0