Laurika Rauch – Jy Is Te Dierbaar chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
Eb Bb F GmJy is te dierbaar om seer te kry
Eb Bb F Bb FJy is te dierbaar om seer te kry
[Verse 1]
BbDit sou niks goed beteken
CmAs ek hier sou bly
F Eb F BbOns albei sou net daaronder ly
BbDus wens my vaarwel
EbVoor ek nogeens wil bly
Bb F Bb FWant jy is te dierbaar om seer te kry
[Chorus]
BbJy stort nou 'n traan
CmJy lyk so alleen
F BbJy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?"
BbMaar tyd sal genees
EbEn die seer gaan verby
Bb F Bb FWant jy is te dierbaar om seer te kry
[Verse 2]
BbEk is bang vir die spoke
CmVan dae lank gelee
F Eb F BbWat my nie wil toelaat om liefde te gee
BbDaarom moet ek gaan
EbAl vra jy ek moet bly
Bb F Bb FWant jy is te dierbaar om seer te kry
[Chorus]
Bb CmEk mis jou alreeds en tog moet jy gaan
FHier heel alleen
BbMoet ek bly staan besef jy dan nie
EbNet jy baat daarby
Bb F Bb FWant jy is te dierbaar om seer te kry
[Chorus]
BbJy stort nou 'n traan
CmJy lyk so alleen
F BbJy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?"
BbMaar tyd sal genees
EbEn die seer gaan verby
Bb F GmWant jy is te dierbaar om seer te kry
Eb Bb F Gm Eb BbJy is te dierbaar om seer te kry
Please rate this tab:
x1.0