Bokser chords with lyrics by Spoegwolf - Easy chords and tabs for guitar

Spoegwolf – Bokser chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
G D Bm A


[Verse 1]
G D Sy sê sy’s ’n bokser
Bm A sy hou my tuinrose vas
G D met merke op haar hande
Bm A dink jy my bene sal hou
G D Bm Bm vir nog ’n laaste hou
[Chorus]
G G D en ek mompel deur die skade
D Bm dink jy daai jare
Bm A A kom nou
G G D jy’s die fighter in die skare
D Bm Bm ek hoop maar ek val dan
A A aan jou
G D Bm A G D Bm A [Verse 2]
G D Sy sê sy’s ’n bokser
Bm A sy kyk na die houe op my
G D ek kom uit die koue
Bm A maar daar’s iets in my hart
G wat nog gloei
D Bm Bm waar dit soms ook bloei
[Chorus]
G G D en ek mompel deur die skade
D Bm dink jy daai jare
Bm A A kom nou
G G D jy’s die fighter in die skare
D Bm Bm ek hoop maar ek val dan
A A aan jou
G D Bm A G D Bm A [Outro] G D Bm A G D Bm A
Please rate this tab:
x1.0