Spoegwolf – Storm chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
G G

[Verse 1]
G Am Ek wil na jou kyk
F C ek wil jou baadjie soek
G G jy weet ek speel vir tyd
F F voor jy uitgaan
C C en die wêreld face
G G Toe ek jou ontmoet
Am Am was ek klaar gereis
F F Ses-en-twintig jaar lank
Am Ek hardloop uit
[Verse 2]
F C ons dans by die kar
G G maar buite tyd
F F jou voete verward
C C ons lywe ryg
G G toe ek jou ontmoet
Am Am het die vloer gestyg
F na ses-en-twintig jaar
[Chorus]
F C G Am en dit storm in jou kop vanaand
F C G as jy só kyk
[Verse 3]
Am Swart soos die see
F C skeer dit weer in my
G G sien jy al deur?
F F na wat hier aangaan
C C Dit was ‘n koma
G G maar ek het jou ontmoet
Am Am en ek het opgestaan
F na ses-en-twintig jaar
[Chorus]
F C G Am en dit storm in jou kop vanaand
F C G as jy só kyk
[Bridge]
F Am weet ek daar is iets rein in my
F Am jou in my
F Am rein in my
F Am jou in my
F C G Am F C G Am [Chorus]
F C G Am en dit storm in jou kop vanaand
F C G as jy só kyk
Please rate this tab:
x1.0