Spoegwolf – Gaan Huistoe Ek Kom Nou chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
C C


[Verse 1]
C G AmJy kom met jou hare los
G Fen vleg my daarin
Cdruk jou beskuit
G Amin my koffie voor ons sluit
F C dink jy die Here dink vooruit?
Gkan ek onderhandel
F Amdat iemand soos jy
G F na my kyk?
[Verse 2]
C G AmDie mense in die dorp word dan stil
G Fen kyk vir ’n teken op
Chet jy besluit
G Amom daai fokker weg te wys?
F C dink jy my rus kom maar met tyd?
Gkan ek onderhandel
F Amdat iemand soos jy
G F na my kyk?
[Chorus]
F AmDie vrou sê vir haar man
G Cstaan op, ek weet jy kan
F ek draai die krane oop -
C G laat my dan deur jou loop
[Verse 3]
C G AmJy kyk by my wonde in
G Fek staan, ek is oorwin
Csit jou mond
G Amop my brein en sluit my oë
F dalk uit die donker
Ckom die tyd
Gwaar ek weer wandel
F Am Gof hardloop, kan jy?
[Chorus]
F AmDie man sê vir sy vrou
G Cgaan huis-toe, ek kom nou
F gaan draai die krane oop -
C G ek wil ons kindjie doop
F AmDie man sê vir sy vrou
G Cgaan huis-toe, ek kom nou
F gaan draai die krane oop -
C G ek wil ons kindjie doop
Please rate this tab:
x1.0