Spoegwolf – Elektriese Kind chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
G  C  Em  D

[Alternative intro]e|--------------------------|--------------------------|--------------------------|B|--------------12----------|--------------12----------|--------------12----------|G|--------12-------12----12-|--------12-------12----12-|--------12-------12----12-|D|-----12----12-------12----|-----12----12-------12----|-----12----12-------12----|A|-10-----------------------|-10-----------------------|-10-----------------------|E|--------------------------|--------------------------|--------------------------|
[Verse 1]
G C elektriese kind,
Em D C ek is brawer as wat jy dink
G D Em C G ek het dan saam my broers geloop tot by die verste verste punt
D Em dit was baie naby aan jou
[Verse 2]
G C die winde kan my waai
Em D C hel ek sweer ek sal hier lê
G D Em geen watertong sal my kan sluk nie
C G geen wederkoms kan my ruk nie
D Em nie as jy hier langs my sit nie
[Chorus]
D C G D Em sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
C G jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop
D D C G my oë klop ja, jy kan my lewendig skok
[Verse 3]
G C Em elektriese kind,
D C vir jou is ek nie bang nie
G D Em hierdie bibber hou nie lank nie
C G dis net die hakkel in my long
D Em dit mag dalk lyk asof ek snik
C G ek verseker jou dis nie dit nie
D dis nie dit nie
[Chorus]
D C G D Em sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
C G jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop
D D C G my oë klop ja, jy kan my lewendig skok
[Outro]
G C jou kop op my bors
Em D is 'n dodelike bom
Please rate this tab:
x1.0