Spoegwolf – Skemer Maria Ukulele chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
Am  F  G  C

[Verse 1]

Am F CIn die skemer op blou Stellenbosch
Am F Ghet ons dit maar in die straat gelos
Am G Fen al die rich kids drink Chardonnay
Am Fmaar ek moes pak en ry
Gmet die band
Am F CEk hoop dat ek jou eendag weer sien
Am Gdalk as ek genoeg verdien
Amen sê
G Am FLief, ek het daai huis toe gekry
G Fek laat boemelaars daar bly
C Gmaar ek en jy kan ry
F Cna ’n saal waar ’n honderd mense
G Amdans in die hooi
F Cweet jy, na al hierdie jare
G Am Gis jy nog so mooi vir my
[Chorus]
CEmanuel
G God was met ons
Amlig sy mantel
Foor die hier en die nou
Cal is dit net vanaand
Gkan ons dans, man
Am Fek stel jou voor met my van
[Verse 2]
Am F CDaar’s wolke in jou Stellenbosch
Am Fweet jy, dié songs
Ghet lewens gekos
Cdis beloftes?
Am Fwel, ek kan doen met een
Am Fal is dit na die reën
Gen met die band
Am F CDalk was ek deel van die plan
Am F Gek lê my neer vir die uitwerk daarvan dan
Ammaar kan ek vra
G Fdat my woorde sal lees
Am Fwaar mense vergeet
C Gom lief te wees vir mekaar?
[Chorus]
CEmanuel
G God was met ons
Amlig sy mantel
Foor die hier en die nou
Cal is dit net vanaand
Gkan ons dans, man
Am Fek stel jou voor met my van
[Outro] G Am F C G X
Please rate this tab:
x1.0