Spoegwolf – Skemer Maria chords

Chords:
Transpose:
[Verse 1]
D A DIn die skemer op blou Stellenbosch
Ghet ons dit maar
Din die straat gelos
A Bmen al die rich kids drink chardonnay
A Gmaar ek moes pak en ry
D Amet die band
[Verse 2]
D A DEk hoop dat ek jou eendag weer sien
G Ddalk as ek genoeg verdien
A Bmen sê, lief, ek het daai huis toe gekry
A Gek laat boemelaars daar bly
Dmaar ek en jy
Akan ry
[Pre chorus]
G BmNa 'n saal waar 'n honderd mense
A Gdans in die hooi
DWeet jy, na al hierdie jare
A G is jy nog so mooi vir my
[Chorus]
DEmanuel
AGod was met ons
BmHy hou sy mantel
Goor die hier en die nou
DAl is dit net vanaand
Akan ons dans, man
Bm Gek stel jou voor met my van
[Verse 3]
D A Ddaar's weer wolke in jou Stellenbosch
Gweet jy die songs
Dhet lewens gekos
A Bmdis beloftes? Wel ek kan doen met een
A Gal is dit na die reën
D Aen met die band
[Verse 4]
D A Ddalk was ek deel van die plan
G Dek lê my neer, vir die einde daarvan dan
A Bmmaar kan ek vra dat my woorde sal lees
A Gwaar my mense vergeet
Dom lief te wees
Avir mekaar
[Chorus]
DEmanuel
AGod was met ons
Bmhy hou sy mantel
Goor die hier en die nou
Dal is dit net vanaand
Akan ons dans, man
Bm Gons stel jou voor met my van
[Outro] D A Bm G D
Please rate this tab:
x1.0