Spoegwolf – Mayday chords

Chords:
Transpose:
[Verse 1]
Am FSy kom in roosmaryn
CSy's bewende lig
EmSy staan op die lyn
[Verse 2]
AmIs daar nog tyd
FVir liefde ná pyn?
CSê my, Liewe Jesus
EmIs my kwota bereik?
[Chorus]
F Am C EmMayday Mayday Mayday Mayday Mayday
[Verse 3]
AmSy hang oor my droom
FSoos rooi papier
CSy flikker in my
EmSy't iets gestuur
[Verse 4]
AmEk ruik die reën
FDit hang weer swaar
CEk hoor die skare sing:
EmEk sal jou dra
[Chorus] Mayday
F Am C EmMayday Mayday
F Am C EmMayday Mayday Mayday Mayday
[Verse 5]
FTwee siele ontmoet mekaar
CIn vierhonderdduisend jaar
GIs daar niemand anders nie?
AmEk weet nie
FHel, ek sou dankbaar wees
CAl sien ek jou die eerste keer
G AmIn die vuur
[Verse 6]
FTwee siele ontmoet mekaar
CIn vierhonderdduisend jaar
GIs daar niemand anders nie?
AmEk weet nie
FHel, ek sou dankbaar wees
CAl sien ek jou die eerste keer
Please rate this tab:
x1.0